Thursday 6 March 2008

Odélia en Annika

Odélia en Annika gaan die 20ste Maart in Starship geopereer word. Odélia se nieroperasie gaan gedoen word en Annika gaan aan haar linkerhand geopereer word.

Op die foto is Odélia besig om 'n verjaarsdagkoek uit die boeke te soek. Die verjaarsdag is nog 9 maande ver, maar sy vertel nou al wat sy wil hê. Alles wat met pienk gedoen is, kry natuurlik voorkeur, want : Jy weet mos Ouma, Pienk is my favourite colour.










Annika word dieselfde dag as Odélia geopereer. Sy word net die oggend gedoen.






Hier wys Annika haar "kokaai" duimpie vir ons. Die linkerhand se duimpie het sedert Desember so gebuig en wil nie weer reguit maak nie. Die dokters gaan die duimpie nou opereer om hom weer reg te maak.




No comments: