Sunday 2 March 2008

Lekker verjaar, ouma Gerda!

Vandag is ouma Gerda se verjaarsdag! Baie geluk Ma! Ons hoop ma het 'n lekker dag, en ons wens ons was daar om te help met die bederf! Wie weet, miskien vier ma die volgende een hier!

Ons is baie lief vir Ma! Soene en drukkies van ons almal!

No comments: