Sunday 16 March 2008

Verjaarsdae by die Van Der Merwes

Baie geluk met jou verjaarsdag Burt. Ons hoop jy gaan 'n lekker dag hê. Mag die jaar voorentoe net vol geluk en vreugde vir jou wees.




Dan ook aan Melanie van der Merwe. Baie geluk met jou verjaarsdag. Ons hoop dat die Here jou nog lank vir ons sal spaar. Geniet jou dag.


No comments: