Tuesday 11 March 2008

Argus survivor!

Ma Gerda het die naweek die Argus fietswedren aangedurf en haar goed van haar taak gekwyt! Sy het 24ste (uit 500) in haar ouderdoms groep geeindig, en 7000ste (uit 29 000) uit al die deelnemers. Haar tyd was 3 uur 31 min. Baie geluk Ma! Ons stel voor ma geniet 'n rustige week en 'n full body massage!

No comments: