Wednesday 12 March 2008

Kuier gaste uit Suid Afrika

Ons is Maandag - oggend vroeg verras met 'n sms van Philip en Theresia Olivier. Hulle het in New Zealand kom kuier en wou gou kom hello sê. Om en by so 6uur Maandag - aand het hulle by ons aangekom. Ons het lekker gekuier en saam vleis gebraai.





Philip en Teresia Dinsdag - oggend voor hulle oppad is Auckland toe. Hoop julle geneit die vlug. Dankie vir die kuier.

No comments: