Sunday 9 March 2008

Verjaarsdae vir vandag

Dit is vandag Leon Wentzel se 35ste verjaarsdag. Mag dit 'n baie mooi jaar wees, met strome vol seëninge, geluk, liefde en vreugde. Mag die groot liefde hierdie jaar opdaag. Lief vir jou.





Louise Coetzee verjaar ook vandag. 'n Jaar vol geluk, vreugde en liefde word jou toegewens. Geniet jou dag.







No comments: