Saturday 17 November 2012

Werk aan die races

 
Hierdie pad (race) loop na die shed toe.  Die wit gedeelte is klaar met rylite, die res moet nog gedoen word.
 

 
Die volgende paar foto's wys hoe die rylite opgesit word.
 



 
Hierdie masjien word aangedryf deur twee engins.  Met die afkom teen die stylte, maak hy sy mond vol met rylite.


 
Baie styl, nê.
 




 
Hierdie foto wys mooi hoe vol die laaiplek op die masjien is. 
 


 
 
Dan word daar weer op die race gery, die bek aan die onderkant oopgemaak en so met die ry word die rylite op die race gegooi.
 
VERVOLG.............

No comments: