Thursday 8 November 2012

Ruben se AG Day


Vrydag, 2 November, het Ruben se skool AG Day gehad.  Hy het nie 'n pet gevat nie, maar het in die klas 'n Garden gemaak.
 
 
Ons het saam met hom 'n piekniek lunch gehou.
 
Die foto is Daleen, Sebil en Chanel.




 
Daleen, Sebil en Ruben.




Ruben en Chanel.
 



 
Die klok het gelui, lunch is verby en hier sit hulle voor die klas en wag om in te gaan.




Een van die lammetjies het bietjie aandag van Chanel gekry.




Boetoe se garden het hom toe 'n tweede plek losgeslaan.  Hier staan hulle van links na regs: 1,2,3.




Sy garden.
 



 
Twee jaar ouer as Ruben en hier staan 3 Suid-Afrikanertjies.  Hulle het skoonskip gemaak in hul ouderdomsgroep.
 
Van regs na links is:
 
1ste - CJ Minnie, 2de Sulize Osborne en 3de Simoné Mulder.



No comments: