Friday 16 November 2012

2 Huweliksherdenkings en 'n verjaarsdag

 
Baie geluk met jul huweliksherdenking, Barend en Tieka.  'n Toekoms besaai met rose word julle toegewens.  Geniet die dag en bederf mekaar.
 
 


Dit is ook Hannes en Karmen se huweliksherdenking.  Baie geluk ook aan julle.  Mag die toekoms ook vir julle net die mooiste inhou.  Geniet 'n baie besonderse dag.



 
Baie geluk ook Johan Toerien wat vandag verjaar.  Ook vir jou wens ons net die mooiste toe vir die nuwe lewensjaar.



No comments: