Wednesday 7 November 2012

Huweliksherdenking en verjaarsdag

 
Baie geluk met jul huweliksherdenking, Anton en Una.  'n Toekoms gevul met net die mooiste van die lewe word julle toegewens.  Geniet die dag en bederf mekaar baie.
 
 
 
 
Piet Strydom verjaar vandag.  Baie geluk, Piet.  Ons wense vir jou is 'n jaar vol geluk, vreugde en voorspoed.  Geniet die dag.


No comments: