Wednesday 7 November 2012

Padwerke

 
 
Die padwerke het die afgelope week baie goed gevorder.  Die trok is besig om water te spuit en dan rol die roller die grond vas.  Hulle sal seker binne die volgende dag of wat begin teer.
 
 
 
Die trok moes vir ons plek maak om verby te gaan.  Spuit toe natuurlik Sebil se bakkie pap nat.  Chanel was te oulik toe ek sê ag kyk hoe lyk die bakkie nou.  Haar antwoord vir Sebil was:
Don't worrie Zippies, I'll clean all the water up.  Don't worrie.  Ek was natuurlik te laat met die kamera, maar het gevra sy moet weer sê en toe neem ek dit op.
 
 
 

No comments: