Monday 12 November 2012

Padwerke

 
En toe is ons pad geteer.  Die afgelope week was dol.  Ek was nie naby toe die teer gegooi is nie, maar die eindproduk kan ek darem opsit.
 
 

 
 
In een van die weikampe langs die pad, is daar 'n fontein.  Hierdie stroom water loop van die fontein af langs die pad .



No comments: