Friday 9 November 2012

Ruben se krieket

 
Vrydag, was 'n baie besige dag saam met Ruben.  Eers die AG Day by die skool en toe laat middag was dit krieket oefening in Taupo.
 
Ruben met die langmou wit hemp.
 
 



Wag sy kans af om te boul.
 
 




 
Sy beste maatjie, Pieter, 'n Suid-Afrikanertjie.




En 'n ander Suid-Afrikaanse maatjie, CJ.
 



 
Ek wil, ek wil tog eerste bat.  Hy is altyd daar en wil so graag alles doen.
 

 
Rugby speel hy ook, maar krieket is sy favourite.
 
 

No comments: