Wednesday 14 November 2012

My suster, my vriendin en my neef verjaar

 
Baie geluk met jou verjaarsdag, Clara.  'n Baie mooi nuwe lewensjaar word jou toegewens.  Mag die toekoms vir jou besaai wees met rose.  Geniet die dag.  Bly jy het jou partytjie geniet.  Jammer ons kon dit nie maak nie.
 
 
 

 
Baie geluk ook met jou verjaarsdag, Amanda.  Ook vir jou wens ons alles wat mooi en goed is toe vir die nuwe lewensjaar.  Geniet die dag baie en ek hoop dat Jan jou sommer baie bederf.




 
Vandag is ook die verjaarsdag van Arno Strydom.  Baie geluk, Arno.  'n Baie voorspoedige en vreugdevolle jaar word jou toegewens.
 


No comments: