Saturday 17 November 2012

Nadia en Jacques verjaar

Baie geluk met jou 23ste verjaarsdag, Nadia.  'n Toekoms gevul met al die mooi in die lewe word jou toegewens.  Geniet die dag daar in Suid-Afrika.  Ons hoop julle kom sommer gou weer hier ook kuier.
 
 


Veels geluk ook met jou 29ste verjaarsdag, Jacques.  Ook vir jou wens ons net die mooiste toe vir die nuwe lewensjaar.  Geniet die dag baie.  Hoop jy word goed bederf.
 



 
Ek kan eintlik nie glo dat julle al so oud is nie.  Dit voel soos gister dat ons daar by oom Kobus hulle was toe jou pa gebel het, Nadia, om te sê dat jy gebore is.
 


No comments: