Tuesday 20 November 2012

Verjaarsdae

Baie geluk met jou verjaarsdag, Marijon.  'n Lewensjaar vol vreugde, voorspoed en geluk word jou toegewens.  Geniet die dag.
 
 


Josua Erasmus verjaar ook vandag.  Baie geluk, Josua.  Ook vir jou wens ons alles wat mooi is toe vir die nuwe lewensjaar.


No comments: