Friday 16 November 2012

Die "Weeping walls"

Daar word ook al aan die effluent ponds en sisteem gewerk.  Dit is die water waarmee die stal gewas word, al die mis afgewas word en die tenks en melkmasjiene gewas word.  Hierdie water word alles in 'n groot opgaardam opgevang en dan word dit weer deur middel van besproeiing op die weikampe teruggesit.
 
Die manne het op 'n nuwe idee afgekom, wat die weeping walls genoem word.  Die opgaardam word dan nou met hierdie mure toegerus.  Hier is die earthworkers besig om die een opgaardam en dan die plek vir die weeping walls te maak. 
 
 



Dit klink na 'n baie interessante storie hierdie.
 
 
VERVOLG .......................

No comments: