Thursday 31 December 2009

Voorspoedige Nuwe jaar.

Ons wense vir almal vir 2010 is dat die jaar besaai sal wees met alles wat mooi is:
Liefde,
Geluk,
Goeie gesondheid,
Voorspoed
en Vreugde.
Mag julle die Here se seën ervaar die hele jaar deur.
Baie liefde,
Ons almal hier in New Zealand.

1 comment:

Anonymous said...

Geseende 2010 Liefste New Zeelanders. Mag ons Vader jul uit jul skoene seen daar in die verte!
Liefde
Cindy, Chante, Calvin