Sunday 3 January 2010

Verjaardagwense

Dit is maar sleg as 'n mens so vroeg in die nuwe jaar al laat is met verjaarsdagwense.

Gister was die verjaarsdag van Thinus Jacobs. Baie geluk, Tinus. 'n Baie mooi nuwe lewensjaar word jou toegewens. Mag al jou kinderdrome waar word. Hoop jy is gister baie bederf en dat jy die dag baie geniet het.

André Botha het ook gister verjaar. Ook vir jou wens ons 'n baie mooi nuwe lewensjaar toe.



Marijke Nel het ook gister verjaar. Baie geluk, Ounooi. Mag die nuwe lewensjaar vir jou ook alles wat mooi is inhou. Hoop Pappa en Mamma het jou baie bederf.

No comments: