Wednesday 20 January 2010

Celvin verjaar


Baie geluk met jou 9de verjaarsdag, Celvin. 'n Baie mooi en voorspoedige nuwe lewensjaar word jou toegewens. Hoop Mamma bederf jou baie. Geniet die dag.

1 comment:

Cindy said...

Hallo,
Calvin was sommer stomgaslaan toe hy die boodskap sien. Baie dankie daarvoor.
Lief Julle
Groete
Die Fouries