Monday 18 January 2010

Die drie dogtertjies word geopereer


Odélia, Annika en Joanné word vandag in Hamilton geopereer vir hulle mangels en gromets. Baie sterkte julle. Ons bid dat Liewe Jesus julle baie styf sal vashou en die eina sommer gou-gou beter sal maak. Ons is baie lief vir julle. Ouma gaan saam om te help om een se hand vas te hou.

1 comment:

Unknown said...

Goeie middag van 'n pragtige prentjie mooi Hermanus vandag. Hoop dit het goed gegaan met julle dogters vandag en dat hulle sommer gou gou weer op die been sal wees.

Groetnis Hester