Saturday 9 January 2010

Baie verjaarsdae


5 Verjaarsdae vandag!!!!!





Baie geluk met jou 6de verjaarsdag vandag, Chanté. 'n Baie mooi jaar word jou toegewens met pragtige vordering op skool. Hoop jy geniet jou verjaarsdag in Suid-Afrika baie.


Johan Bosman verjaar ook vandag. Baie geluk, Johan. Mag die nuwe lewensjaar alles wat mooi is inhou. Geniet die dag.



Ook vir jou wil ons 'n baie lekker en vreugdevolle verjaarsdag toewens, Lize. Mag die jaar vorentoe besaai wees met alles wat mooi is. Geniet die dag.







Baie geluk ook aan Leana van Wyk en Willie van Niekerk wat ook vandag hul geboortedag herdenk. Mag die nuwe lewensjaar ook vir julle alles wat mooi is inhou - vreugde, vrede, voorspoed en geluk. Geniet die dag.


No comments: