Saturday 9 January 2010

Chanel se eerste inspuitings



Chanel het Dinsdag haar ses weke ondersoek gehad en ook haar eerste inspuitings - 2 - gekry. Ai dit is darem nie lekker as hulle ingespuit word en jy nie veel kan doen om die eina weg te vat nie. Gelukkig was die bottel naby en het sy gou vergeet van die eina.

No comments: