Wednesday 9 December 2009

Verjaarsdag en huweliksherdenking 8 Desember



Ek het my datums heeltemal verkeerd gehad en gedink dit is vandag (9de) die 8ste. Jammer julle, maar liewers laat as nooit.
Danté is 5 jaar oud. Baie geluk, Ounooi. Hoop dat jy 'n wonderlike dag gehad het en dat almal jou baie bederf het. Mag al jou kinderdrome waar word. Liefde.
Rudolf en Therene vier ook hul huweliksherdenking. Baie geluk, julle. Mag die toekoms vir julle alles wat mooi is inhou. Hoop julle het die dag geniet.

No comments: