Thursday 10 December 2009

Gelukwense

Michelle en Nicole Redelinghuys is vandag 'n volle 14 jaar oud. Baie geluk, julle. Mag julle nog lank gespaar bly vir mekaar en almal wat vir julle lief is. 'n Nuwe lewensjaar vol van alles wat mooi is word julle toegewens. Geniet die dag.




Marlene van Dalen verjaar ook vandag. Baie geluk, Marlene. 'n Besondere nuwe lewensjaar word jou toegewens, gevul met alles wat mooi en goed is. Geniet die dag.

No comments: