Thursday 3 December 2009

Oupa Burt word geopereer

Baie sterkte met die operasie vandag, Burt. Ons bid jou spoedige beterskap toe. Ons weet dat ons Hemelse Vader jou baie styf sal vashou. Nogmaals baie sterkte. Laat weet hoe dit gaan.




No comments: