Saturday 5 December 2009

Odélia is ses!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Ons oudste kleinkind is vandag ses. Odélia verjaar vandag en is werklik al ses jaar oud. Ons kan nie glo dat jy 6 is nie, Ounooi, dit voel soos gister dat ons jou as baba in ons arms gehou het. Baie geluk, Diela. Mag die jaar wat voorlê vir jou netso suksesvol wees soos die een wat verby is. Leer altyd so mooi op skool en bly die pragtige ou dogtertjie wat jy is. Ons is almal baie lief vir jou. Hoop jy gaan jou partytjie geniet. Ons sien ook uit daarna. Liefde.



No comments: