Friday 4 December 2009

Braam en Rochelle se huweliksherdenking

Baie geluk met julle huweliksherdenking vandag. Mag daar nog vele gelukkige jare vir julle wees. En mag julle nog lank vir mekaar en almal wat vir julle lief is gespaar bly. Geniet die dag en bederf mekaar.

No comments: