Wednesday 9 December 2009

Verjaarsdagwense

Bernard van der Merwe verjaar vandag. Baie geluk, Bernard. Ons wense vir jou is 'n baie mooi nuwe lewensjaar vol van alles wat goed en mooi is. Mag al jou kinderdrome waar word. Geniet die dag.



Dit is vandag ook Margaretha Strydom se verjaarsdag. Geluk en voorspoed word jou toegewens op die lewenspad vorentoe. Geniet 'n lekker dag.




No comments: