Tuesday 17 February 2009

Verjaarsdagwense

Jana Labuschagne is vandag 'n volle 5 jaar oud. Baie geluk, Ounooi. Hoop Pappa en Mamma bederf jou sommer baie. Geniet die dag.

Phillip van der Merwe verjaar ook vandag. Baie geluk, Phillip. Mag dit 'n wonderlike jaar vol vreugde, voorspoed en geluk wees. Geniet die dag.

No comments: