Wednesday 4 February 2009

Baie geluk WC en Machell

Ons wil net graag vir WC en Machell baie geluk sê met die geboorte van hulle tweede dogtertjie, Aljané. Sy is Sondag gebore. Ons is bly alles het goed afgeloop. Ons glo en vertrou sy gaan vir julle baie vreugde bring. Sterkte en pas haar mooi op.




No comments: