Wednesday 4 February 2009

My eerste Skooldag!

Dinsdag was Odélia se eerste skooldag.
Net gou lekker pap om krag te kry vir my GROOT DAG!

Gou-gou 'n foto saam met my pappa.

Sê gou totsiens vir my sussies.

Die brawe mamma.


Hard besig om te leer.



Annika wag vir Odélia na skool.

Wanneer lui die klok dan nou dat Diela kan kom?

Huistoe gaan tyd!

"Hallo Annika, ek het jou gemis!"




"Dit was 'n lekker dag, mamma!"

Sommer lekker laf met my huiswerk sak op my kop. Gelukkig is die huiswerk sak leeg huistoe vandag!

No comments: