Tuesday 3 February 2009

Baie geluk

Ons wil net graag vir Richard en Lou geluk sê met die geboorte van hulle baba seuntjie Ollie. Hy weeg 3.52kg. Hoop hy gaan vir julle baie vreugde bring. Sterkte met die 3 seuns. Nog 'n boetie vir Josh en Finn.
(Dit is die twee kiddies van Johan se werkgewer wat ek opgepas het.)

No comments: