Monday 9 February 2009

Verjaarsdag en huweliksherdenking



Broer Hannes Nortje verjaar vandag. Baie geluk, Hannes. Gods rykste seën word jou toegebid op jou lewenspad vorentoe. Mag die jaar alles wat mooi is inhou. Geniet 'n baie spesiale dag.







Dit is vandag ook Philip en Theresia Olivier se huweliksherdenking. Baie geluk, Julle. Mag die jare vorentoe besaai wees met alles wat mooi is.

No comments: