Wednesday 11 February 2009

Nog verjaarsdae

Baie geluk aan Ina Nortje met die herdenking van haar geboortedag. Mag dit 'n baie mooi dag en jaar wees. Hoop die kinders bederf jou baie. Geniet die dag.





Lizelle verjaar ook vandag. Baie geluk. 'n Jaar vol vreugde, geluk en voorspoed word jou toegewens. Geniet die dag.






Geluk ook aan Gerrit Hayward wat vandag verjaar. Mag dit 'n baie mooi jaar wees en alles wat mooi is word jou toegewens.

No comments: