Sunday 1 February 2009

Verjaarsdae en huweliksherdenking

Baie geluk met jou verjaarsdag, Dylan. Mag dit 'n baie mooi nuwe lewensjaar vir jou wees, vol liefde, geluk en voorspoed. Geniet 'n baie lekker dag.










Morné (Kwas) verjaar ook vandag. Baie geluk. 'n Pragtige nuwe jaar word jou toegewens. Mag die jaar net vol vreugde, geluk en voorspoed wees. Geniet die dag.

Webfetti.com



Anlea (du Bruyn) verjaar ook vandag. Baie geluk Anlea. 'n Baie mooi en gelukkige nuwe lewensjaar word jou toegewens. Geniet die dag.

Webfetti.com

Dit is vandag ook Andries en Anneke Human se huweliksherdenking. Baie geluk julle, mag die volgende jaar vol vreugde, vrede en geluk wees. Geniet die dag en bederf mekaar lekker.

No comments: