Thursday 12 February 2009

Nog verjaarsdae

Baie geluk met jou verjaarsdag, Jacqueline. Mag jy 'n baie lekker dag hê. 'n Jaar van vreugde, voorspoed en geluk word jou toegewens. Geniet die dag.






Neels Wentzel verjaar ook vandag. Baie geluk met jou verjaarsdag. Strome vol seën word jou toegewens. Geniet 'n baie lekker dag.



Dit is vandag ook Mary du Bruyn se verjaarsdag. Baie geluk. Hoop dat die dag vol sonskyn sal wees en die jaar net vreugde en voorspoed sal inhou. Geniet jou dag.

No comments: