Friday 6 February 2009

Die tweeling verjaar

Dit voel soos gister toe ons julle in ons arms gehou het. Kan nie glo dat dit vandag al 28 jaar is nie. Baie geluk aan ons peetdogters, Magda Barnard en Mariëtte Theron, met hul verjaarsdag. Mag julle ryklik geseën word. Geniet 'n baie spesiale dag.
Die foto's is maar volgens ouderdom geplaas.
Magda



Mariëtte



No comments: