Sunday 1 February 2009

GROOT WEEK!!!

Vir twee gesinne in ons familie, en natuurlik vir 2 spesiale dogtertjies is die week wat voorle 'n baie groot week. Odelia begin more 2 Februarie en Chante Donderdag 5 Februarie om groot skool toe te gaan.
Chanté en Odélia, ons hoop julle het sommer vet pret en dat julle die skool baie gaan geniet en ook baie gaan leer.
Sterkte girls, ek weet julle gaan ons sommer baie trots maak.
Chanté op haar 5de verjaardag

Odélia op haar 5de verjaardag

No comments: