Tuesday 3 July 2007

Verjaarsdag wense aan George Wentzel

Baie geluk aan George wat vandag sy geboortedag herdenk. Gods rykste seën word jou toegebid. Mag die jare voorentoe vol voorspoed, vreugde en vrede wees. Geniet die dag.

No comments: