Monday 9 July 2007

Padstal


Pieter staan hier by 'n inligtingsbord van 'n padstalletjie. Ons het die foto geneem toe ons vir 'n naweek Tauranga toe was. Ons het 'n paar produkte van Suid Afrika hier gekoop, soos ondermeer koeksisters. In Woolworths is daar 'n internationale rak waar daar Suid Afrikaanse produkte te koop is. Ons maak ons eie droë wors en biltong, met ou vrieskaste wat Pieter verander het in biltondroeërs.

No comments: