Tuesday 3 July 2007

Geluk met jou verjaarsdag Marlie

Marlie wat hier saam met Odelia op die swaai speel verjaar ook vandag. Baie geluk meisiekind. Mag daar nog vir jou baie gelukkige jare wees en mag die Here jou seen.


No comments: