Friday 6 July 2007

VERJAARSDAE

Baie geluk aan Koos Strydom en Jolene Jordaan wat vandag verjaar. Mag die nuwe lewensjaar vir julle net vreugde, voorspoed en geluk inhou. Geniet die dag en eet namens ons ook 'n stukkie koek.

No comments: