Monday 16 July 2007

Baie geluk Greg!!!

Baie geluk met jou verjaarsdag. Mag die jaar wat voorlê vol vreugde, vrede en geluk wees. Mag al jou drome waar word. Baie liefde, mis julle almal.


1 comment:

Sandmensie said...

baie dankie julle!!! ons het ons password vergeet en het gesukkel en gesukkel om dit weer te retrieve so die dat ons so stil is! het vandag na 'n groot gesukkel dit reggekry om weer iets op te sit. Ja ou Greg was nie by die huis met sy Verjaardag nie, maar baie ver van ons af in die middel van niks en nerens, ons was baie alleen en glo hy was sommer meer alleen as ons-SHAME, maar werk is werk! ons 5jaarplan voor ons NZ gaan aandurf het ook sommer verminder na 2jaarplan!Greg nog nie tuis so sal julle bietjie kontak wanneer hy weer hier is! lief julle ALMAL!!!! kannie wag om te kom swem in daardie nice plek nie!