Tuesday 10 July 2007

Gelukwense



Baie geluk aan Johan en Sebil met hul huweliksherdenking vandag. Mag die jare vorentoe vol seën, voorspoed en geluk wees. Ons is baie lief vir julle.

Baie geluk aan Suné Strydom met die herdenking van haar geboortedag. Mag die jaar vorentoe alles wat mooi is inhou. Suné is hier saam met manlief Japie en dogtertjie Jané afgeneem.
Foto onder : Geluk aan Stienie Redelinghuys met haar verjaarsdag.



1 comment:

Sandmensie said...

Baie baie geluk julle twee!!! mag julle nog baaaie lang gelukkige jare saam geniet!! julle lyk pragtig hoor! dit kan net die liefde wees!!!
mis julle baie!!
sien volgende jaar!!!
Greg, Vicky en kiddies!