Saturday 7 July 2007

Die klein dorpie Tirau

Hekkie en Daleen het vir ons die foto's geneem van al die sinkplaat embleme en geboue in Tirau. Tirau is 'n klein toeriste dorpie waardeur ons ry oppad Hamilton toe.
Hierdie foto is van 'n kafee geneem.
Die vervaardiger van teddiebere.

Die sinkhond huisves die dorpie se biblioteek.
















No comments: