Sunday 8 July 2007

Die rugbywedstryd

Kom hie - kom hie pappa, kom kyk hier!

Aaaaa, ek het hom!!!



Darem onthou sy om in die verbygaan ''cheese'' te sê.





Annatjie het ook besluit om saam met almal rugby te kyk, aangesien sy vanaand gasvrou is.






Die kinders kyk aandagtig na die game, hoop die Springbokke gaan hond haaraf maak.





No comments: