Wednesday 11 July 2007

MEER GELUKWENSE

Gelomé Bezuidenhout verjaar vandag. Baie geluk. Mag al jou drome waar word. Gelomé is hier saam met kleinboet Louis afgeneem.
Nog verjaarsdae : Jofie Agenbach en Freda Strydom. Baie geluk ook aan julle. Mag die jaar vorentoe net vreugde, vrede en geluk inhou.

No comments: