Wednesday 5 January 2011

Verjaarsdae

5 Januarie 2011
Baie geluk Carl Meyer met jou 12de verjaarsdag. Hoop jy geniet 'n vreugdevolle dag.
4 Januarie 2011
Baie geluk Megan Agenbach met jou verjaarsdag. Hoop al jou kinderdrome word waar.

No comments: