Friday 14 January 2011

Gelukwensings

Dit is vandag ons goeie vriend, Japie Coetzee se verjaarsdag. Baie geluk, Japie. Mag die jaar wat voorlê gevul wees met al die mooi in die lewe. Gods rykste seën word jou toegebid. Wens ons was daar om hierdie een met jou te kon deel. Geniet 'n baie besonderse dag. Liefde van ons almal hier in New Zealand.



Veels geluk, liewe Billy omdat jy verjaar. Mag die Here jou seën en nog baie jare spaar. 'n Baie mooi en vreugdevolle nuwe lewensjaar word jou toegewens. Geniet die dag.


Dit is ook vandag Duan van Aswegen se verjaarsdag. Baie geluk, Ou groot seun. 'n Baie mooi en geseënde jaar word jou toegewens.



Karla van Wyk verjaar ook vandag. Baie geluk, Karla. Mag die jaar wat voorlê vir jou net vreugde en geluk inhou.





No comments: